Landbouweekblad

Verlaag koste van kunsmis só

Kunsmispryse het die afgelope maande die hoogte ingeskiet. Deur bedag te wees op hoe grondmonsters geneem en ontleed, en die data geïnterpreteer word, kan heelwat aan kunsmiskoste bespaar word. Duur spesialiteitsprodukte is ook nie altyd die antwoord nie.

GRAFIEK 1 toon dat die prys van ’n produk soos MAP, wat algemeen gebruik word, bykans verdubbel het sedert 2019. Met dié dat die meeste kunsmis wat in Suid-Afrika gebruik word, ingevoer word, weerspieël die prysneigings plaaslike boere se kwesbaarheid vir internasionale markneigings, asook skommelings in die wisselkoers.

Kunsmiskoste is ’n groot deel van die produksiekoste van die meeste boerderye. Die onlangse prysstygings beklemtoon die belangrikheid daarvan om die produkte so doeltreffend moontlik aan te wend. Is daar ruimte vir verbetering? By die meeste boerderye – beslis ja! Ondervinding het getoon:

■ Kunsmis word dikwels toegedien op grond wat reeds voldoende of oortollige vlakke van die voedingstowwe wat in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo