Landbouweekblad

Nuwe verwerker brei mark vir makadamias uit

A lles dui daarop dat die groei in die Suid-Afrikaanse makadamiabedryf voortsnel, wat eise stel ten opsigte van vraag en aanbod op die mark.

Makadamias maak slegs 1% van die to-tale wêreldmark vir neute uit en daar is potensiaal vir die uitbreiding. Die vraag daarna is egter groot en kopers ding met mekaar mee om neute te bekom. ’n Deurlopende aanbod van dié neute is dus belangrik vir ’n bestendige mark.

Met sy toetrede tot die mark as koper en verwerker hoop Marquis Macadamias om dié kwessie te help aanpak. Sy verwerkingsaanleg by Alkmaar buite Mbombela (voorheen Nelspruit), met ’n verwerkingsvermoë van duisende ton neute, neem neute oor ’n tydperk van ses maande in en verwerk dit oor ’n tydperk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo