VOEDSELSEKERHEID VERSWAK WÊRELDWYD
Dec 03, 2021
2 minutes
— CARIEN KRUGER
VOEDSELSEKERHEID in Suid-Afrika het, soos wêreldwyd, die afgelope paar jaar verswak. Volgens die jongste indeks van wêreldvoedselsekerheid beklee Suid-Afrika die 70ste plek uit 113 lande, met ’n punt van 57,8 uit 100 teenoor 84 van Ierland, wat die eerste plek beklee.
![landbouza211209_article_024_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5b12rm8rgg9aw891/images/file6QKCBIFF.jpg)
Die indeks is deur Economist Impact ontwikkel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days