Landbouweekblad

KOÖPERASIEMODEL AFGESTOF VIR MEGA-AANSLAG

Die eerste landboudorp in die Roots-projek kry vinnig gestalte op Stampriet in die suide van Namibië, waar ’n wye verskeidenheid gewasse reeds verbou word en boere met vee en ander diere boer.

Uiteindelik sal hierdie megaboerdery 130 grondeienaars hê.

Dr. Johan Rieckert van Windhoek wat aan die hoof van die Roots-projek staan, sê die idee agter die naam Roots is dat alles in boerdery by wortels begin.

Hy is ’n gebore Namibiër wat sy doktorsgraad in kliniese sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch verwerf het.

Daar het hy sy vrou, Colette, ontmoet terwyl

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo