PLANTTYD VORDER FLUKS
Dec 03, 2021
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
FOTO:
BERNARD MULLER
![landbouza211209_article_016_02_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2qzh4s2u2o9aw8a5/images/file6S2JD3XF.jpg)
MET groot dele van die somersaaigebiede wat teen die laaste naweek van November reeds plantreën gekry het, is planters van ligdag tot laataand volstoom aan die gang. Boere sien uit na ’n seisoen met die belofte van goeie reën.
Tog is daar kommer dat die reuse-styging in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days