Landbouweekblad

KLIMAATSVERANDERING, COP26 EN DIEREPRODUKSIE Die pad vorentoe

Met sowat vier tot ses vee-generasies voordat die volle impak van klimaatsverandering diereproduksie tref, kan aansienlike vordering gemaak word met binnerasseleksie om die ongunstige uitwerking van klimaatsverandering op herkouers teen te werk. Dit sal egter toewyding van almal verg en telersgenootskappe sal die leiding saam met wetenskaplikes moet neem.

Uit ’n diereproduksie-oogpunt moet die herstel (regenerasie) van die planeet deur die beskerming van natuurlike hulpbronne en omsigtige grond- en weidingsbestuur, van die belangrikste doelwitte wees. Dit sluit ’n beplande en gesamentlike poging van almal in om kweekhuisgasvrystellings te verminder en om koolstofvaslegging in die grond te maksimaliseer.

KLIMAATSVERANDERING

Ek was onlangs by twee geleenthede betrokke waar dié kwessies ter sprake gekom het. In Oktober is ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree