Landbouweekblad

Droogte stuur Namibiërs in nuwe rigting

As die nood druk, maak ’n boer ’n plan. En as die droogte wurg, maak jy twee om die wa deur die verdorde drif te help.

Die hele aard van mnr. Jasper Blaauw en sy vrou, Marisa, se boerdery op die plaas Appelbaar by Summer-down, sowat 200 km noordoos van Windhoek, sien nou anders daaruit. Dié eens bekroonde meesterakkerbouer en grondboonkoning moes die saaiery grootliks laat vaar. Meganiese windpompwerk is nou ’n lonende vertakking, soveel so dat hy deesdae daarvan droom om sy eie windpomp te ontwerp. Om alles te kroon kon hy sy skaapboerdery met 350% uitbrei.

Jasper het in die distrik grootgeword en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related