TV Plus Afrikaans

Motormalligheid

Seisoen 31 van Top Gear, die wêreld se bekendste program waarin motors bespreek word, het weens die Covid-19-inperking die aanbieders vir die eerste keer in 18 maande buite Brittanje geneem. “En dit was wonderlik. Om te kon uitgaan en reis, nie net vir die program nie, maar in die algemeen, is fantasties,” sê die aanbieder Freddie Flintoff, wat as ’n internasionale krieketspeler gewoond is aan reis. Saam met die motorjoernalis Chris Harris en die akteur-komediant Paddy McGuinness, neem hulle die kykers Donderdagaande om 20:00 op BBC Brit (*120) op ’n jaag-tog – en dié seisoen is groot: Daar is alles van Formule 1-renbane tot die bestuur van die slegste motors denkbaar in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g