Die Tuinier Tydskrif

7 Wenke vir beter grond

Ons het dit al tallose kere tevore gese: Gesonde plante het gesonde grond nodig. As jy met ryk leemgrond geseen is, dan is dit wonderlik. Indien nie, moet jy dit dalk regstel om jou tuin ten beste te benut. Die goeie nuus is dat selfs al het jy sand-of kleigrond kan dit verbeter word totdat dit ʼn gesonde plantbevolking kan onderhou. Die goue reel van grondverbetering is om organiese materiaal daarby te voeg, en daar is verskeie maniere om dit te doen. Hier is sewe dinge wat jy kan doen wat ʼn groot verskil aan die gehalte en gesondheid van die grond sal maak.

1 Kompos

As jy onseker is, sit kompos by – ons behoort dit eintlik op ʼn Die Tuinier-bufferplakker te sit. Kompos is swart goud vir die tuin, en jy kan kommersiele kompos gebruik of jou eie maak. Goeie kwaliteit kompos lyk soos ryk grond en ruik soos die aarde, met geen reuk van verrotting of ontbinding nie. Die verrottings-of afbreekproses moet reeds voltooi wees sodat die kompos nou vol koolstof, stikstof en suurstof is. Jy wil ook nie te veel stukkies en brokkies soos stokkies, plantafval en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke
Die Tuinier Tydskrif3 min read
Lekker patats…
Gekookte, gebakte of gebraaide patats (Ipomoea batatas) is ‘n heerlike en gesonde wintertrooskos. Net ‘n klontjie botter, ‘n bietjie geurmiddels en jy kan aansit om te eet. Hulle oortref aartappels in geur en voeding, synde ‘n lae-GI-groente wat jou
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo