SENWES BESIN OOR SY AANDELESTRUKTUUR
Dec 24, 2021
2 minutes
— VIDA BOOYSEN
DIE direksie en bestuur van die landboumaatskappy Senwes besin oor die maatskappy se huidige dubbele aandeelhoudingstruktuur, en sal in die eerste helfte van vanjaar besluite oor die toekoms hiervan aan sy lede oordra.
Senwes, wat op die ZAR-Xbeurs genoteer was, moes sy notering beëindig nadat die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor ZAR-X se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days