KOORDDANS NODIG TUSSEN STYGENDE KOSTE, VERBRUIKERSBEURSIE
Dec 24, 2021
2 minutes
CARIEN KRUGER carien.kruger@landbou.com
FOTO: MPO
FOTO: SAMPRO
Die produsenteprys sal met gemiddeld 28% moet styg om die melkboer ’n kans te gee om lewensvatbaar te bly.
Die wisselwerking met die res van die waardeketting gaan onder groot druk wees, meen mnr. Bertus van Heerden, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO). “Uiteindelik gaan dit oor die verbruiker wat ook onder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days