Landbouweekblad

LANG SKADU VANDIE GRONDKWESSIE

Vanjaar gaan ’n toetsjaar vir belangrike grond- en politieke kwessies wees. Dit lui onder meer die begin in van plaaslike koalisieregerings, die ANC se voorbereiding vir sy 55ste nasionale konferensie in Desember, asook die voorbereiding vir die algemene verkiesing in 2024.

Die bestuur van die pandemie en die gepaardgaande ekonomiese opbou sal ook ’n groot deel van die politieke proses wees, voorspel prof. Dirk Kotze, hoof van die departement politieke wetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika.

Hy meen die grootste politieke kwessie gaan verpligte inentings wees, en hoe dit in die samelewing op verskillende terreine gaan werk.

“Dit het die potensiaal om baie polariserend te wees. Politieke partye, kerke, ondernemings en ander groeperings gaan hulself daarvolgens posisioneer, en dit kan baie problematies

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo