Huisgenoot

VRA VIR IRMA

RASSISME VERSUUR KUIERS BY FAMILIE

Ek en my kêrel is baie lief vir mekaar en dink selfs aan trou. Ek het ’n goeie verhouding met sy ouers, en ons kuier lekker saam. Die probleem is dat hulle baie rassisties is. Hulle praat altyd neerhalend van ander rasse en dit laat ’n wrang smaak by my. Vir my is alle rasse, kulture en geslagte gelyk. Ek het my kêrel gevra om sy ouers in te lig oor hoe ek voel, maar niks het verander nie. Hoe kan ’n mens op ’n Sondag in die kerk sit en die res van die tyd só optree? Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related