HOE HANTEER EK DIT?
Dec 30, 2021
3 minutes
Dis belangrik dat jy weet dat ’n angstige kind nie net “moeilik” of “stout” is nie, sê Lindsey. “As jy ’n kind se angs so misverstaan, kan dit hom baie eensaam laat voel.”
Dit is dikwels vir kinders moeilik om hul gevoelens te verstaan of te verwoord – as jy dit verkeerd interpreteer en met woede of irritasie eerder as begrip reageer, kan dit hul gevoel van eensaamheid of vervreemding laat verdiep.
As ouer kan jy jou kind help verstaan wat angs
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days