Kuier

COVID-19 IN DIE KLAS

Die nuwe Omicron-variant van die corona-virus het almal in November verlede jaar op hol gehad, maar die wêreld kan nie aanhou om elke keer te gaan stilstaan as ’n nuwe mutasie geïdentifiseer word nie. Dit is daarom belangrik om kinders so goed moontlik voor te berei om te alle tye veilig te bly.

Luidens ’n verslag van Bloomberg aan die einde van 2021 is kinders onder twee nogal vatbaar vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
die span REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Chrislynn Sias, Zoë Faulmann,
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n

Related