Kuier

’N BLIK OP 2022

Nadat Covid-19 ons die afgelope twee jaar geteister het, wens Suid-Afrikaners vir meer werksgeleenthede, beter dienslewering, laer petrolpryse, en natuurlik dat die virus eens en vir altyd sy tassies pak. Maar volgens kenners lyk die vooruitsigte vir 2022 egter nie so rooskleurig soos wat ons hoop nie.

PLAASLIKE EKONOMIE

Kenners meen ons gaan stygende voedselpryse, ’n wisselvallige rand/US dollarwisselkoers en moontlik nóg brandstofprysverhogings sien.

Die Covid-19-pandemie en inperkings het ekonomiese aktiwiteit in 2020 skerp laat inkrimp, maar in 2021 was ons terug by die werk en in die winkels wat ekonomiese groei laat terugkeer het. Prof. Waldo Krugell, ’n ekonoom verbonde aan die Noordwes-Universiteit, sê dit lyk of hierdie herstelproses die ekonomie in 2022 terug sal hê op die vlak van Bruto Binnelandse Produk (BBP) wat ons voor die pandemie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related