Kuier

STERRE VOORSPEL 2022

STEENBOK

22 DES. − 20 JAN.

Karaktereienskappe: Jy is ernstig en helderdenkend. Jy het ’n sterk sin van verantwoordelikheid teenoor ander en om aan hulle te voorsien.

Werk en geld: Dit is die perfekte tyd om uit te kyk vir nuwe werk. Jou geldsake gaan ook sommer goed lyk!

Familie en gesondheid: Jou familie kan dalk meer op jou steun vir hulp met hul probleme. Dit kan jou vasgevang laat voel. Moenie enige risiko’s met jou gesondheid vat nie. Kry onmiddellik hulp.

Liefde: ’n Ou vriendskap of konneksie verander dalk in die romanse waarna jy al lank soek.

WATERDRAER

21 JAN. −19 FEB.

Jy is lojaal teenoor geliefdes, staan altyd gereed om te help en jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related