Bewaar die vrede
Dec 30, 2021
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
![tvplusafri220106_article_019_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1e8fkqxznk9e5by1/images/fileIWTISA7K.jpg)
![tvplusafri220106_article_019_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/1e8fkqxznk9e5by1/images/fileEAVUEAAA.jpg)
E en ding is seker: Dineo Price (Kgomotso Christopher) weet hoe om diegene na aan haar te beskerm. “Dineo is ’n koue, berekende, gewetenlose sakevrou,” sê Kgomotso liefies, “maar wanneer sy ’n moederhen moet wees, is daar niemand soos sy nie. Dineo het foute begaan toe sy haar eerste kind, (Zenzo Ngqobe), gehad het terwyl sy ’n tienerma was. Sy het oor die jare heen geleer, en tesame met haar sakevernuf is sy soos ’n leeuwyfie.”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days