Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘NIE ALLES IS ’N LEUEN’

Zephany Nurse, oftewel Miché Solomon, skryf roerend aan ’n ander vrou wat nes sy ná dekades ontdek het haar ma is nie haar biologiese ma nie

Dis baie trauma waardeur hierdie jong vrou moet gaan. Wat gebeur het, was nie waarvoor sy gevra het nie. Dit kon so anders vir Zephany uitgedraai het, maar God het iemand gebruik om haar te beskerm.

THERENSIA

Dis so hartseer vir die ouers en dogter. Ek kan net bid dat God in jul harte werk vir vergifnis, vrede en liefde. Vir die dogter: Jy het nou twee mammas wat regtig baie lief is vir jou. Ek bid vir genoeg vrede in jou hart.

GLYN

Ek was so geskok toe dit destyds met Zephany gebeur het. Ek self was ’n jong ma, en het altyd gewonder wie so iets sou kon doen. Daai vrou moes haar nooit so lank gehou het nie. Wie doen so iets sonder ’n gewete?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Koos aan sy vrou: “Hoe dink jy wat sou van ’n brief word as ek dit aan ‘Die domste man in Suid-Afrika’ adresseer?” Sy vrou: “O, dit sal net eenvoudig na die sender teruggestuur word!” SAN MARCHAND San: “Mammie, die kind sukkel om te praat en hy is al
Huisgenoot1 min read
Wrak Van Poolverkenner Se Skip Gevind
SKEEPSWRAKJAGTERS het die skip Quest opgespoor waarop die beroemde ontdekkingsreisiger Ernest Shackleton sy laaste reis onderneem het. Hulle het die vonds op die seebodem langs die kus van Newfoundland, Kanada, gemaak. Die stoomskip, wat ook met die
Huisgenoot2 min read
Afrika-pikkewyne
OP 3 JULIE vanjaar is dit Wêreldseevoëldag en daarom bekyk ons vandeesweek een van die heel spesiaalste seev oëls op aarde – die Afrika-pikkewyn. Hierdie pikkewyne staan ook as brilpikkewyne bekend en kom net in Afrika voor. Wanneer hulle op land ron

Related