SARIE

Sjokolade KOS VAN DIE GODE

Hemels! En jy is nie alleen as jy so dink nie. Sjokolade se botaniese naam, Theobroma cacao, beteken “kos van die gode” in antieke Grieks. Kakaobone, sjokolade se basiese bestanddeel, is deur die Majas gerooster, fyngemaal en met water gedrink. Dis tweeduisend jaar later en baie het intussen verander – maar sjokolade is steeds tops.

Die wêreld is aan’t herstel van die coronavirus en gooi stadig maar seker weer sy deure oop. Een van die tekens dat dinge terugkeer na normaal, is dat die vraag na sjokolade toeneem. Sjokolade was ’n slagoffer van die reisverbod: ’n Beduidende deel van verkope.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE2 min read
42 Warm Wolmus
SIEN LES 3 EN 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ENKELRIF TE BREI EN HOE OM TE VERMINDER – LEES BL. 45 Approx. 40 cm in diameter x 22 cm in height KATIA LOVE WOOL (85% virgin wool, 15% superfine alpaca): 1 ball col. 128Yarn needleStitch markers (SM)Cir
SARIE5 min read
26 Kindertrui Met Strepe En Tekstuur
SIEN LES 6 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM TE VERMEERDER – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years Working with KATIA BASIC MERINO (55% virgin wool, 45% acrylic): –a) 3 –b) 3 –c) 4 –d) 5 –e) 5 balls, 50 g each, col. 3 OR Working with KATIA ME
SARIE5 min read
20 Sportiewe Trui Met Kappie
SIEN LES 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM KOUSSTEEK TE BREI – LEES BL. 45 –a) 8-10 –b) 12-14 –c) 16-18 –d) 20-22 Finished bust measurement: –a) 108 cm –b) 118 cm –c) 126 cm –d) 136 cm KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): –a) 5 –b) 6 –c) 6 –d)

Related