NOG ’N AFSKEID
Jan 14, 2022
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: HEIDI VISAGIE
Diegene vir wie die gode lief is, sterf vroeg, het die antieke Griekse skrywer en geskiedkundige Herodotus moedeloos verklaar. Hoe anders kan ’n mens die snydende gevoel van onreg verwerk wanneer ons heel bestes so vroeg by ons gevat word?
Nou, ’n paar duisend jaar later, probeer ons weer die ontydige heengaan van dr. Michael Brad-field
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days