Kuier

LAAT DIT TOETS

Baie mense aanvaar dit as vanself-sprekend om goed te kan sien en te kan hoor. Die meeste mense begin eers hiermee sukkel wanneer hulle ouer word en aanvaar dit as deel van die proses van die lewe.

Tog is daar talle kinders wat sukkel met hul ore en oë terwyl hul ouers gewoonlik salig onbewus is daarvan.

“My dogtertjie was vier toe sy met net 20% sig in haar linkeroog gediagnoseer is tydens ’n roetine-oogondersoek by die kleuterskool,” vertel Anneschka Bruwer (38) van Kaapstad.

“Ek het maar altyd gedink sy is net ’n bietjie lomp, want sy is baie vallerig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related