Huisgenoot

DIE NUWE GENERASIE

LILA GRACE MOSS HACK

Die 19-jarige dogter van die supermodel Kate Moss (47) en haar eks, Jefferson Hack (50), het al aan verskeie groot modeveldtogte deelgeneem. Lila het al vir Marc Jacobs, Chanel en Miu Miu gewerk en op die voorblad van Dazed verskyn. Haar pa is die medestigter van dié tydskrif. Sy het in 2021 se Haute Couture-modeweek in Parys saam met haar beroemde ma in die Fendi-vertoning gestap.

LIV FREUNDLICH

se 19-jarige ewebeeld het haar eerste modelwerk in 2017 gedoen en gesê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol