Sê jou Sê
Jan 21, 2022
3 minutes
DEUR LUCIA POOLMAN.
Toe dié uitgawe gesak het, was verskeie woordvoerders van die sepies nog nie terug van verlof om vrae te beantwoord en kommentaar te lewer op van die boodskappe nie. Hopelik met ons volgende uitgawe is almal weer getrou op hul pos, en kan ek vollediger verduidelikings gee. Kantlynopmerking: Al ooit gewonder hoekom ons praat van “saktyd”? Jare terug was die koerante se rolpers onder die nuuskantore. Artikels en berigte wat klaar geskryf is, is met ’n stelsel (amper soos ’n klein skag wat jy in hotelle kry vir skottelgoed) na onder laat sak tot by die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days