Mev. Dominee
Jan 21, 2022
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri220127_article_023_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7q64xui0xs9gi91r/images/fileUX05RTCL.jpg)
![tvplusafri220127_article_023_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7q64xui0xs9gi91r/images/file2Q0WFA5V.jpg)
![tvplusafri220127_article_023_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/7q64xui0xs9gi91r/images/file4SN6YTZZ.jpg)
Waar Elise (Lindie Stander) is, is daar altyd misverstande, lekker lag en soms groot pret. En dié mediese verteenwoordiger gaan nou weer die personeel van die Binneland-kliniek behoorlik laat gons.
Dit begin wanneer ds. Wynand (John-Henry Opperman, aanbieder van die leefstylreeks Kampkos) vir ’n liesbesering in die hospitaal opgeneem word. “Elise en Wynand is ou , en wanneer Wynand hoor Elise werk in die hospitaal vra hy die susters om haar te vra om hom te besoek,” sê Lindie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days