TV Plus Afrikaans

Op die spoor van ’n reeksmoordenaar

Die Byl Seisoen 4 Sondae kykNET (*144) 20:00

“Ons almal gril mos vir verskillende dinge, en omdat ons (die program) meer fokus op die sielkunde van die moorde en die moordenaars, maak dit dinge nog meer senutergend,” sê Elmarie Botha, die vervaardiger van die aksiereeks Die Byl wat nou op kykNET met sy vierde en laaste seisoen begin. “’n Mens se verbeelding is ’n ongelooflike ding en dit is juis wat Die Byl so goed doen: Dit laat die kyker se verbeelding op loop gaan.”

En in seisoen 4 word die verbeelding aangewakker met (Laudo Liebenberg) – soos ’n kuiken laat lyk!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related