TV Plus Afrikaans

Desperaat en wanhopig

Terwyl ons steeds probeer vrede maak met Shawn (Deànré Reiners) se skielike dood in Desember, maak sy pa, DeWet Basson (Dirk Stoltz), reeds planne om sy seun se dood te wreek.

Hoewel hy nie doodseker is wie vir sy verpletterende verlies verantwoordelik is nie, wil hy iewers begin – in dié geval, met die Welmans.

“Hy het ’n vermoede die Welmans steek iets weg,” erken Dirk. Maar konkrete bewyse is nodig voor hy teen sy seun se moordenaars kan optree . . .

AFGELUISTER

Dirk, wat gretig is om sy wraakplan op dreef te kry, sê sy karakter doen dit waarmee hy goed is: Hy snuffel rond vir inligting. “Uiteindelik plant hy meeluistertoestelle in die Welmans se huis,” onthul die akteur.

Maar sy komplot om op Chris (David Rees) (Deirdre Wolhuter) te spioeneer, val binne enkele ure plat nadat die Welmans snuf in die neus kry van die meeluistertoestelle. Maar dis nie heeltemal verniet nie, want een van die paar gesprekke wat DeWet afluister, wys in die rigting van Switserland – die plek waar (André Lötter), die man wat Shawn per ongeluk doodgemaak het, wegkruip!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related