Huisgenoot

HUL MA, DIE MONSTER

DIT was uit die bloute. Een oomblik het Daniel* nog sorgeloos in sy sitkamer ontspan; die volgende oomblik was die wêreld ’n donker plek.

“Pappa, ek kan dit nie meer binnehou nie,” het sy tienerdogter daardie dag skielik vir hom gesê. “Oukei, as jy dit dan nie kan inhou nie, uit daarmee,” het hy lighartig en niksvermoedend geantwoord.

Hy onthou sy het ’n oomblik hartseer geglimlag – en toe vertel sy hom hoe haar ma haar gedwing het om te kyk hoe sy seksdade met haar nuwe man pleeg.

Sy kon nie meer die geheim in haar ronddra nie, het sy gesê.

Daniel, van Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap, was tot in sy diepste wese geskok. Maar dit was nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related