HOE WERK GESONDHEIDSVERSEKERING?
Jan 21, 2022
2 minutes
Deur LETITIA WATSON
![f0046-01](https://article-imgs.scribdassets.com/x8bdvll349gvgiw/images/fileA1Q9QETL.jpg)
ÁL MEER mense begin gesondheidsversekering bo mediesefondsdekking verkies. Hoekom? Want dit is bekos- tigbaarder. Gesondheidsversekering is ’n polis wat jy uitneem en wat dan vir sekere mediese onkoste uitbetaal. Hier is die belangrikste dinge wat jy daaroor moet weet.
1 WAT DEK DIT EN WAT IS DIE VOORDELE?
Daar is baie nuwe gesondheidsversekeringsprodukte op die mark. Hulle dek meestal dag-tot-dag-mediese uitgawes of betaal uit vir spesifieke mediese
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days