Huisgenoot

SO KAN JY GEESTELIK FIKS RAAK

VERBEEL jou twee mense staan aan die voet van ’n berg. Albei het dieselfde doelwit – om bo uit te kom. Die een is fiks en die ander een het jare laas geoefen. Jy hoef nie ’n kenner te wees om te raai watter een die meeste met die klim gaan sukkel nie.

Dieselfde geld vir geestesfiksheid, sê die kenners. “Fisieke fiksheid beteken om die spanning op jou spiere en die ander vereistes wat oefening aan jou stel, te kan verdra,” sê Lauren Moss, ’n sielkundige van Sandton. “Op dieselfde manier is geestelike fiksheid die vermoë om nie lamgelê en oorweldig te word deur die stres van die alledaagse lewe nie.”

Tog hoor jy selde dat iemand

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related