Weg! Ry & Sleep

Goed genoeg om te raam

Plekkie in die son

Jaar ná jaar hou sy die sonneblomme dop soos hulle opkom en ophelder – net reg vir die mooiste foto’s, sê Marinda Joubert van Ventersburg.

“Ek neem graag foto’s van sonneblomme in al die fases vandat die saad ontkiem regdeur tot dit weer blomme vorm. My man, Wikus, boer met sonneblomme hier op die plaas tussen Ventersburg en Kroonstad. Ons plant teen Desember, en Maart en April is dit oestyd.”

Sonneblomme leen hulle tot foto’s, veral as die landery vol geel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die