Weg!

STERREWEG

Sien Venus gedurende die dag

Die vroegopstaners sal weet Venus is die Oggendster reeds sedert die begin van die jaar. Maar baie mense besef nie die planeet is helder genoeg om ook in die middel van die dag sigbaar te wees nie. Jy moet net weet waar om te kyk...

Een keer elke maand, wanneer Venus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg3 min read
Windhoek
Die Oshetu-gemeenskapsmark met sy open-wakker atmosfeer (en heerlike kos!) staan onder die locals as “Single Quarters” bekend. Die naam is afkomstig van die woonstelblok vir kontrakwerkers wat in die apartheidsjare op dié perseel gestaan het. Deesdae