Weg! Ry & Sleep

Ekstra pakplek is altyd welkom

ALU-CAB THE ROOF BOX

Bosbevange

’n Daktent neem kosbare dakplek in beslag, maar as jy ’n bosbakkie besit, sal daar waarskynlik ’n oop plekkie op die kajuit beskikbaar wees – dis hier waar jy Alu-Cab se daktrommel vasbout. Hy’s ruim genoeg vir drie ammokiste, óf jy kan ’n hoogligdomkrag, sandplanke en ander herwinningstoerusting daarin toesluit. Hy’s met mat uitgevoer sodat los items nie rondgly nie, en die deksel is water- en stofdig. Hy’s beskikbaar in groottes van 200 l en 250 l.

Volume 250 l

Afmetings 103,5 x 70,5 x 33 cm

Gewig 21 kg

Prys R9 517 by 4x4 Mega World

Kontak 011 454 2558 support@oldmanemu.co.za 4x4megaworldonline.co.za

Ry & Sleep Jy kan brandstofkanne weerskante aanbring as die breedte jou nie pla nie.

YAKIMA 752

Stylvol

Yakima is ’n Amerikaanse vervaardiger wat bekend is vir sy fietsrakke. Hierdie daktrommel kan 75

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges