HOE ’N KREDIETKAART WERK
Feb 04, 2022
2 minutes
Saamgestel deur BURGERT BEHR
Infografika: MICHAEL DE LUCCHI
![f0078-01](https://article-imgs.scribdassets.com/861nxfvjuo9i14jh/images/fileP7JV8YLB.jpg)
Y SIEN waarskynlik soms jou ouers ’n kaart pleks van geld gebruik om vir goed te betaal wat hulle koop. Dit kan ’n kredietof debietkaart wees. Ons kyk na wat die verskil is, maar meer spesifiek na hoe ’n kredietkaart werk.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days