Huisgenoot

Geld, banke & beleggings

DIT het alles met eenvoudige ruilhandel begin. Mense het produkte geruil soos vee en graan of vrugte vir dit wat hulle benodig. Later, meer as 3 000 jaar gelede, het die Chinese begin om porseleinskulpe (kouries) as ’n betaalmiddel te gebruik. Hierna het die Chinese begin om metaalstukke te gebruik wat tot ronde muntstukke ontwikkel het, en later het papiergeld ongeveer vanaf 700 n.C. gewild geraak.

Vandag is papiergeld goed bekend, maar deesdae word papiergeld meer en meer met bankkaarte, elektroniese betalings of selfs met kriptogeld vervang.

WAT IS GELD?

Geld is iets wat net waarde het omdat mense weet dit sal as aanvaar word omdat dit oor die jare geword het. Dit en bestaan gewoonlik uit .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related