TV Plus Afrikaans

Vuil en morsig!

Die 2020’s en die wêreldwye Covid-pandemie het die kollig laat val op al die werk en werkers wat ons soms as vanselfsprekend aanvaar, al sal ons wêreld tot stilstand kom daarsonder. En aangesien noodsaaklike werk dikwels hard, veeleisend en moordend is, pas dit so reg in die kraam van ’n man genaamd Mike Rowe en sy klassieke realiteitdokkiereeks Dirty Jobs (2003-2012), Dinsdae op Discovery Channel (*121) om 20:55.

Dit was tyd vir ’n herlewing en Mike (nou 10 jaar ouer sedert hy dit laas gedoen het) het in 2021 die pad gevat met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related