Trauma en skok
Feb 04, 2022
2 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
Candice (Claudia Jones) en haar Stryder-man Liam (David Johnson) se lewe het so twee weke terug in ’n nagmerrie ontaard nadat ’n vreemde man Candice buite die kuierplek Pottie’s geskiet het. Die man wou wraak neem nadat sy vrou op Candice se geselsprogram Klits En Klets openhartig oor hul egskeiding gesels het. Candice
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days