Landbouweekblad

SUID-AFRIKA SE PAAIE VAN DIE DOOD

DIE haglike toestand van die land se paaie word ’n ál groter veiligheids- en ekonomiese risiko vir die landbou en mense in landelike gebiede. Boonop wek die verval in munisipale dienste in landelike gebiede al hoe meer kommer.

Manie sien Agri SA het ’n dringende gesprek aangevra met Fikile Mbalula, minister van vervoer, en sy direkteur-generaal, Alec Moemi, om die toestand van landelike paaie en die invloed daarvan op voedselsekerheid te bespreek. Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, sê hulle wil hê die gesprek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
TOT dusver vanjaar het speenkalfprysbewegings ’n korrelasie van 99% met die speenkalfpryse van 2018 getoon, hoewel die pryse wat aangeteken is gemiddeld 7% laer as die gemiddelde prys in 2018 is. Dr. Johnny van der Merwe, direkteur van AMT, sê die af
Landbouweekblad2 min read
In ’n blik
Die Kougadam het begin Junie vir die tweede keer sedert einde September 2023 oorgeloop ná wydverspreide reën in sy opvangsgebied. Die dam het verlede September vir die eerste keer sedert 2015 oorgeloop ná ’n langdurige droogte in die opvangsgebiede.
Landbouweekblad2 min read
Meeding-waghond Het Appeltjie Te Skil Met Winkelgroepe
DIE Mededingingskommissie het die varsprodukte-waardeketting in ’n verdoemende verslag gekritiseer. Hy het die klein- en groothandelaars, landbouverwerkingsmaatskappye en saadmaatskappye uitgewys wat verantwoordelik is vir die verdraaiing en manipula

Related