Idees

OP JOU LEESLYS vir Maart/April

KOS

EVERY. NIGHT. OF. THE. WEEK.

LUCY TWEED (MURDOCH BOOKS, R340)

’n Hoogs vermaaklike en praktiese kookboek propvol kortpaaie en die permissie om dinge op jóú manier te doen, deur Donna Hay se regterhand. Sommige dae is jy lus vir kook; ander dae wil jy net kos op die tafel kry (of ‘food in mouths’, soos wat Lucy Tweed dit stel). Welkom in die wêreld van Every. Night. Of. The. Week., ’n boek vir mense wat nie glo aan vaste reëls in die kombuis nie, deur dié kosskrywer, -stilis en Instagram-ghoeroe. Byvoorbeeld, Maandag het potensiaal. Daar is lysies en allerlei idees. Die kruie is vars en die yskas vol. Woensdag: Kook so effe halfhartig, maar dit smaak steeds vorentoe. Vrydag gaan oor gesinspret. ‘Versier’ julle eie pizzas, maats! Tyd om ’n bietjie asem te skep …

THE KIND KITCHEN

JASON MCNAMARA (PENGUIN SA, R380)

Jason McNamara

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees2 min read
'N Wêreld Vol Idees
VIR 'N JAARLIKSE INTEKENING VAN R374 ONTVANG JY VIER MAAL PER JAAR JOU GEDRUKTE EKSEMPLAAR VAN IDEES.* JY KAN OP EEN VAN DIE VOLGENDE MANIERE INTEKEN: ✽ SKAKEL 087 353 1291 (Maandag tot Vrydag 8 vm. tot 4.30 nm.). ✽ E-POS JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHE
Idees8 min read
Op Jou Leeslys
Die resepte in hierdie boek is meestal eenvoudig, maar tog ook veelsydig en sonder fieterjasies wat jou kan intimideer. Van die resepte is ook plantgebaseer met 'n oorvloed van tekstuur en geur. Dianne gee raad oor wat jy alles in jou spens moet hê e

Related