Veilings
Feb 18, 2022
2 minutes
VEILING VAN DIE WEEK
UPINGTON / MEATMASTER / R120 000
![landbouza220224_article_089_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8r7s4ilf7k9jzsh5/images/fileWYM4VHNC.jpg)
Die totale aanbod Meatmasters van 57 ramme en 131 ooie op die internasionale Meatmaster-veiling op Upington is uitverkoop. Die duurste ram is teen ’n allemintige R120 000 verkoop. By die ram is, van links, mnre. Johan Botha van Oranjerivier-voere, Boemie Saaiman (koper) van Ochre Meatmasters, Radium, Wynand en Bonus Nell (verkoper) van Omega
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days