Avontuur Afrika

Goue perfeksie

Mense reis van regoor die wêreld om ‘n Afrika sonsopkoms of -ondergang te beleef. Kunstenaars raak liries en gedigte en lirieke word oor die geel, rooi en amber kleure wat die uitgestrekte bos-en savannehorisonne verkleur neergepen. Fotograwe sukkel egter dikwels om die betoweringe effektief vas te vang. In hierdie artikel wil ek dus die wetenskap wat jou foto’s van hierdie perfekte oomblik in die natuur kan beïnvloed, bekyk.

Die lig wat ons van die son af sien is wit, maar bestaan uit verskillende kleure met verskillende golflengtes. Met sonsopkoms of -ondergang, wanneer die son teen die horison is, is die afstand waardeur die lig deur die lug na jou oë beweeg aansienlik verder as wanneer die son oorhoofs is. Rooi, oranje en geel is langer liggolwe, terwyl groen,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related