Avontuur Afrika

Reik na die wolke

Die uitdagende Motengpas is in die noordelike kwart van Lesotho, op die A1-pad tussen die dorp Kala in die weste en die Afriski-bergoord in die noorde, geleë. Dit strek oor 15.3km en het ‘n groot hoogtetoename van 896m, wat omskakel na ‘n gemiddelde helling van 1:17. Moet egter nie geflous word deur dié redelike lae helling nie, want dit sluit die daling in. Wanneer jy die pas vanuit die westelike rigting benader is meeste van die opdraandes tussen 1:5 en 1:8.

Die 91 draaie, waaronder vier uiters skerp haarnaalddraaie en een volle hoefysterdraai, sal jou volle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s