Avontuur Afrika

Noord-kaap gunstelinge

1. Oranjerus Vakansieoord

ie lowergroen en goed toegeruste Oranjerus is die perfekte pitstop op pad na die Kgalagadi Oorgrenspark, Augrabies Nasionale Park of Namakwaland. Geleë teenaan die Oranjerivier, is daar verskeie aktiwiteite soos stap- en bergfietsroetes, water aktiwiteite (bring jou eie boot, kano of jet-ski), hengel en selfs wynproe by die Oranjerivier Kelders in Upington. Al die kampplekke is toegerus met elektrisiteit en die gemeenskaplike ablusiegeriewe spog met ‘n 4-ster gradering. Die selfsorgeenhede wissel vanaf luukse eenhede tot ekonomiese klas akkomodasie. Die Ibis restaurant – met ‘n pragtige uitsig oor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related