Avontuur Afrika

Briewe van ons lesers

Kobus Vermaak skryf:

Terwyl ek jul onlangse tydskrif lees en spesifiek Angus se redakteursbrief, kon ek nie anders as om hartseer te raak oor die omvangryke impak van die Covid-19 pandemie op die reisen toerismebedryf nie. Ek self was geraak deur die pandemie aangesien my troue en wittebrood-avontuur vir ‘n jaar uitgestel moes word, maar soos hulle sê: “Dit is wat dit is!”

Na ons trounaweek (‘n jaar later as wat beplan is) by Marloth Park, het ons op ons wittebroodsavontuur vertrek en die eerste nag by Club Amigos in Ventersdorp deurgebring. Weens onvoorsiene omstandighede moes ons terug huis toe (in Secunda) om ‘n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related