Avontuur Afrika

Noordwes gunstelinge

1. Berg en Bos

legs ‘n katspoegie vanaf Johannesburg, kan jy heerlik wegbreek na Berg en Bos, omring deur natuurskoon, die ruising van ‘n nabygeleë riviertjie en die roep van die visarend. Die kampeerterrein bied vyf staanplekke, waarvan twee onder ‘n skadunet bymekaar met ‘n privaat ablusieblok is – ideaal vir ‘n groep wat saam wil kamp. Die ander drie staanplekke is omring deur skaduryke bome met krag, water en moderne ablusie fasiliteite. Daar is sowat 700m rivieroewer ideaal om lyn nat te maak en watervoëls is volop. Die 25m-lange sprankelende twee-baan swembad, kleiner plonspoel en gemeenskaplike boma en braai-area sorg vir ure se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related