Avontuur Afrika

Slag van die buksies

Voertuie met ‘n kort wielbasis is bekend daarvoor dat hulle besonder goed vaar in uitdagende veldrytoestande aangesien hulle spog met baie goeie oorbreekhoeke om oor bulte en hindernisse te klouter. So, wat gebeur wanneer jy twee kortgat 4x4’s wat bekend is as die buksies van die baan teen mekaar laat kragte meet om te sien watter een die beste vaar?

Ons praat hier van “ouskool” voertuie met leerraamonderstelle, stewige asse voor en agter, kronkelvere en laestrekratkaste wat ‘n oorskakeling van agteraangedrewe na vierwielaandrywing moontlik maak. Ons mededingers is albei baie eenvoudige, robuuste en bekwame veldryers met een duidelike tekortkoming: nie een beskik oor ‘n standaard ewenaarslot nie en gebruik vastrapbeheer om wielspin te tem wanneer hulle dwars gedraai word. In die een

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s