Die Tuinier Tydskrif

Die Grondbeginsels van Biofiliese Ontwerp

iofilie beskryfons inherente verbintenis met die natuur. Dit is nie toevallig nie dat dit ʼn gevoel van kalmte en rustigheid gee om in die natuur te wees en op ons plaaslike omgewings te reageer, soos tuiniers dikwels doen. Die mens het deur die geskiedenis in permanente wisselwerking met die sigbare wêreld geleef. Namate die oprigting van stede wêreldwyd in die 20ste eeu voorrang geniet het, is dié wisselwerking algaande afgesny, wat ʼn

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is

Related