Kuier

WAT IS JÓÚ DOEL?

Ek was eenkeer saam met ’n vriend by ’n onderdele-winkel. Hy het ’n Volkswagen Beetle gery en die karretjie het onklaar geraak. Dit was in ons etensuur en ek besluit om saam met hom te stap.

Ek kan nie meer onthou wat dit was wat hy wou koop nie, maar toe hy vra, antwoord die verkoopsman: Jy gaan daai parte net in die Kaapse museum kry.

Ek dink onlangs weer aan dié storie toe ’n vriend oor my dreigende verjaardag praat.“Jong, jy moet versigtig wees,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related