Kuier

KLIEK & KOOP

Baie Suid-Afrikaners geniet ’n Saterdag-uitstappie na hul plaaslike mall. Trouens, Suid-Afrika was volgens die plaaslike verbruikernavorsinggroep Urban Studies in 2016 reeds sewende in die wêreld wanneer dit kom by inkopiesentrumspasie (selfs meer as in Europa) en het rofweg 2 000 malls vir ’n bevolking van 53 miljoen.

Miskien is dít hoekom die land se online shopping bedryf aanvanklik ’n bietjie stadig uit die blokke was, maar tydens die harde lockdown weens Covid-19 het dit alles verander. Toe kon ons nie meer vryelik en met gemak in winkels instap nie, terwyl jy aanlyn so te sê enigiets kan koop en dit word by jou deur afgelewer. Skielik het mense besef hoe gemaklik online shopping jou lewe kan maak.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related