Lag soms met ’n traan
Feb 18, 2022
3 minutes
Ou Toppies
Seisoen 1 SABC2 (*192) Dinsdae 19:30
Voor die kamera of op die verhoog is hy die grapjas. Hy is daai lang, skraal ou wat nie eers ’n woord hoef te sê nie – jy kyk net vir Tobie, dan lag jy jou al ’n papie. Maar die deurwinterde akteur Tobie Cronjé (73), wat ons nou weer in die komediereeks Ou Toppies as die komieklike, afgetrede akteur Boetus sien, is weg van die kameras en verhoog ’n ernstige,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days